Job 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek my met sneeuwater was en my hande nog nooit so rein maak nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al was ek myself met seep en my hande met wassoda, |
| Afrikaans 1933/1953 | Al was ek my met sneeu en reinig ek my hande met loog, |
| Afrikaans 1983 | Al sou ek my was met sneeu, al sou ek my hande skoon was met seep, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al was ek my met sneeuwater, en reinig my hande met potas, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ek my was met sneeuwater, wanneer ek my hande skoon was met seep, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit sal nie eens help om my met seep of enige sterk wasmiddel te was nie. |