Job 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hy met hom wil stry, kan hy hom nie een uit duisend antwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As iemand met God na die gereg wil gaan, sou hy Hom een keer uit duisend kon antwoord?
Afrikaans 1933/1953 As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan antwoord nie.
Afrikaans 1983 As jy 'n saak teen Hom sou wou voer, sou jy Hom nie eers op een vraag uit duisend kon antwoord nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand graag 'n regstryd met Hom wil voer, sal hy hom nie eers een uit 'n duisend keer kan verweer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand met God hof toe wil gaan, dan sal hy nie vir God kan antwoord nie, nie een maal nie, ook as God 1 000 vrae vir hom vra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n mens God wil aanvat, gaan jy tweede kom. Jy sal Hom nie eens een uit 1 000 keer kan antwoord nie.