Job 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek goddeloos is, waarom arbei ek dan tevergeefs? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat ook al gebeur, ek is reeds skuldig bevind. Hoekom dan nog probeer? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal tog skuldig wees -- waarom sal ek my dan tevergeefs afmat? |
| Afrikaans 1983 | Aangesien ek tóg skuldig bevind sal word, waarom sou ek my moeg maak? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die een wat skuldig sal bly. Waarom sou ek my dan nog vermoei vir niks? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U sal sê ek is skuldig, hoekom sal ek dan aanhou probeer? Dit help my niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek dan nie anders kan as om skuldig te wees nie, wat help dit dan nog om enige moeite te doen? Dit is alles verniet! |