Job 9:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het verbygegaan soos vinnige skepe, soos 'n arend wat na die prooi haas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit verdwyn soos ’n vinnige rietbootjie, soos ’n arend wat afswiep op sy prooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos 'n arend wat neerskiet op sy prooi. |
| Afrikaans 1983 | hulle gaan vinnig by my verby soos papirusbote, soos 'n arend wat afskiet op sy prooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dit gly verby saam met papirusbootjies, soos 'n arend wat sweef bo 'n prooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle gaan so vinnig verby soos bote van biesies, soos 'n aasvoël wat afduik na sy kos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My lewe verdwyn soos ’n boot van papirus wat vinnig verbyskiet. Dit verdwyn so vinnig soos ’n arend op sy prooi neerduik. |