Job 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die plaag skielik doodmaak, sal hy lag oor die verhoor van die onskuldige.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy lag wanneer ’n plaag die onskuldige skielik doodmaak.
Afrikaans 1933/1953 As die g,sel skielik doodmaak, spot Hy met die vertwyfeling van die onskuldiges.
Afrikaans 1983 As 'n vloedramp skielik die dood bring, lag God oor die wanhoop van die onskuldiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As 'n ramp onverwags die dood bring – Hy dryf die spot met die wanhoop van onskuldiges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer daar skielik 'n slegte ding gebeur, dan sterf onskuldige mense, maar God lag daaroor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die een of ander ramp onskuldige mense skielik tref en hulle gaan dood, lag Hy oor hulle ellende.