Job 9:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al was ek volmaak, sou ek my siel nie ken nie; ek sou my lewe verag.
Afrikaans (NLV) 2011 “Al is ek onskuldig, dit maak geen verskil nie. Ek verag my lewe.
Afrikaans 1933/1953 Vroom is ek! Ek gee niks om myself nie: ek verfoei my lewe!
Afrikaans 1983 Ek ís onskuldig! Ek gee nie meer om vir my lewe nie, ek wil nie meer lewe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek tree onberispelik op. Ek gee nie om vir my lewe nie; ek verag my bestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het heeltemal reg gelewe, maar nou ken ek myself nie, ek is jammer dat ek lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek is onskuldig,” het Job gesê, “ek gee niks om vir my lewe nie. Om die waarheid te sê, ek haat my lewe.