Job 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek weet dit is so van die waarheid: maar hoe moet 'n mens regverdig wees teenoor God?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ja, ek weet, dis alles in beginsel waar. Hoe kan ’n mens onskuldig wees in die oë van God?
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan 'n mens regverdig wees by God?
Afrikaans 1983 “Ek weet dit is soos jy sê: Wie kan sy saak teen God wen?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Inderdaad! Ek weet dat dit so is. Maar hoe kan 'n sterfling voor God die reg aan sy kant hê?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ja, ja ek weet dit is so. Hoe kan 'n mens regverdig wees voor God?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek weet dit is waar wat jy sê. ’n Mens kan nie ’n saak teen die Here wen nie.