Job 9:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal my nie toelaat om my asem op te blaas nie, maar vul my met bitterheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy gee my geen kans om asem te skep nie en versadig my met bitter lyding.
Afrikaans 1933/1953 my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou versadig met bitterhede.
Afrikaans 1983 wat my nie 'n kans gun om asem te skep nie, maar my deurdrenk met bitter lyding.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy laat my nie toe om my asem terug te kry nie, maar versadig my met bitterheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy gee nie vir my tyd om weer asem te kry nie, Hy laat my meer en meer swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat my nie eens toe om ’n bietjie asem te skep nie. Hy laat my bitter, bitter swaarkry.