Job 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy verbreek my met 'n storm en vermeerder my wonde sonder oorsaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Want Hy val my aan sonder rede,* en sonder oorsaak verwond Hy my.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat my deur 'n stormwind sou vernietig en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder;
Afrikaans 1983 want dit is Hý wat my met 'n stormwind pynig, wat my baie wonde slaan sonder dat ek dit verdien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat my met 'n stormwind vasgryp, en my wonde sonder rede meer maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy druk my stukkend met 'n stormwind, Hy hou aan om my seer te maak, maar ek het nie verkeerd gedoen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het my sonder enige rede hard geslaan. Dit het vir my gevoel of ’n storm my tref. Nou het Hy my wonde net nog meer gemaak.