Job 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek geroep het, en hy het my geantwoord; tog sou ek nie glo dat hy na my stem geluister het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs al sou ek Hom dagvaar en Hy daag op, glo ek nie Hy sal na my luister nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek dagvaar en Hy my antwoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal luister nie. |
| Afrikaans 1983 | As ek na Hom sou roep en Hy my sou antwoord, sou ek nie kon glo dat Hy my gehoor het nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek my op Hom beroep, en Hy antwoord my, glo ek nie dat Hy op my roepstem sal ag slaan nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek geroep het, en Hy het my geantwoord, dan sal ek nie glo dat Hy luister na my nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs as ek na Hom roep en Hy my antwoord, twyfel ek of Hy na my sou luister. |