Job 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoeveel minder sal ek hom antwoord en my woorde uitkies om met hom te redeneer?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie is ek dan om God te antwoord of met Hom te redeneer?
Afrikaans 1933/1953 Hoeveel minder sal,k Hom kan antwoord, sal ek my woorde kan kies teenoor Hom;
Afrikaans 1983 Sou ek kon antwoord op wat Hy vra? Hoe sou ek my woorde teen Hom kies?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe kan ék my dan teen Hom verweer, my woorde in verweer teen Hom kies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoe kan ek Hom antwoord? Wat moet ek sê wanneer ek met Hom praat?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het gevra: “Wie is ek sodanig dat ek vir die Here sal probeer antwoorde gee? Ek kan nie eens dink ek moet met Hom stry nie.