Job 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As God sy toorn nie terugtrek nie, buk die trotse helpers onder hom.
Afrikaans (NLV) 2011 God hou sy toorn nie terug nie, Hy vernietig die helpers van die groot seemonster.
Afrikaans 1933/1953 God wend sy toorn nie af nie; onder Hom moet die helpers van Rahab kruip.
Afrikaans 1983 God hou sy toorn nie terug nie: Rahab se helpers lê platgeslaan voor Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God wend nie sy toorn af nie – onder Hom kruip die helpers van Rahab.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy hou nie op om kwaad te wees nie, almal wat vir Rahab wou help, moes buig voor Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God hou nie sy woede in toom nie. Hy verbrysel selfs sterk magte wat teen Hom in opstand kom.”