Job 9:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Hy neem weg, wie kan hom verhinder? wie sal vir hom sê: Wat doen jy?
Afrikaans (NLV) 2011 As Hy deur die dood iemand wegvat, wie kan Hom keer? Wie sal dit waag om te sê: ‘Wat doen U nou?’
Afrikaans 1933/1953 Sleep Hy weg -- wie sal Hom teëhou? Wie vir Hom sê: Wat maak U?
Afrikaans 1983 As Hy op iets beslag wil lê, wie sal Hom keer? Wie sal vir Hom sê: ‘Wat doen U?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, Hy ruk weg; wie kan Hom teenhou? Wie kan vir Hom sê, ‘Wat doen U?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, wanneer Hy iets wil wegvat, dan kan niemand Hom keer nie. Wie mag vir God vra: ‘Wat doen U nou?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As Hy iets wil wegruk, is daar niemand wat in sy pad kan staan nie. Wie sal waag om Hom te vra: ‘Wat doen U?’