Job 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, hy gaan by my verby, en ek sien hom nie; hy gaan ook verder, maar ek sien hom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Hy by my kom, sien ek Hom nie. Ek sien Hom nie wanneer Hy verbygaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Gaan Hy by my langs, dan sien ek Hom nie, en Hy skuif verby sonder dat ek Hom bemerk.
Afrikaans 1983 “As Hy by my verbygaan, gewaar ek Hom nie, Hy sweef verby, maar ek kom dit nie agter nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, Hy kom langs my verby, maar ek sien Hom nie raak nie. Hy gaan verby, maar ek gewaar Hom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit weet: Wanneer Hy by my verbygaan, dan kan ek Hom nie sien nie. Wanneer Hy verder loop, dan weet ek dit nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here gaan hier by my verby, en ek sien Hom nie eens nie. Ek sal nie eers daarvan weet as Hy verder gaan nie.