Job 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat groot dinge doen wat nie uitgevind is nie; ja, en wonders sonder getal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy groot werke is te wonderlik om te verstaan. Hy bewerk ontelbare wonders. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal. |
| Afrikaans 1983 | Wat Hy doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat groot en ondeurgrondelike dinge, ontelbare wonders, doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God doen groot dinge, mense verstaan dit nie, Hy doen so baie wonderwerke dat niemand dit kan tel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense kan nie die groot dinge verstaan wat die Here doen nie. Dit is bokant hulle vuurmaakplek. Hy doen ook so baie wonders, dit kan nie eens getel word nie. |