Job 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Want ons is maar van gister en weet niks, want ons dae op aarde is 'n skaduwee:) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is maar gister eers gebore. Ons weet so min! Ons dae op aarde gaan verby soos ’n skaduwee. |
| Afrikaans 1933/1953 | *** |
| Afrikaans 1983 | want ons is maar net van gister, ons weet niks, ons dae is so vlugtig soos 'n skaduwee op die grond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons is immers van gister en ons weet niks nie; ja, ons lewensdae is net 'n skaduwee op aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ons wat gister gebore is, ons weet niks, ons lewe op die aarde gaan gou verby, soos 'n skaduwee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons leef nog nie so lank nie; daarom weet ons nie so baie nie. Ons lewe op aarde gaan soos ’n skaduwee verby. |