Job 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al was jou begin klein, tog sal jou einde baie toeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En al het jy met min begin, sal jy met baie eindig. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot. |
| Afrikaans 1983 | Die vermoë wat jy besit het, sal niks wees teen die rykdom wat jy later sal besit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En al was jou verlede gering, sal jou toekoms baie voorspoedig wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe jy begin het, het jy min gehad, maar jy sal baie kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het klein en eenvoudig begin, maar in die toekoms sal dit met jou baie goed gaan. |