Job 8:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy rein en opreg was; sekerlik sou Hy vir jou wakker word en die woning van jou geregtigheid voorspoedig maak.
Afrikaans (NLV) 2011 as jy opreg en sonder sonde lewe, sal Hy opstaan en jou weer gelukkig maak in jou huis.
Afrikaans 1933/1953 as jy rein en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid;
Afrikaans 1983 as jy vlekkeloos is en reg het, sal Hy jou weer in sy sorg neem en jou gesond in jou huis terugbring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as jy onbesproke en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou waak, dan sal Hy jou regmatige verblyf herstel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy regtig onskuldig en eerlik is, ja, dan sál Hy luister na jou en Hy sal weer vir jou die dinge gee wat jy moet kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En as jy ook nog op ’n skoon en eerlike manier leef, sal die Here jou goedgesind wees. Hy sal jou weer ’n plek in die lewe gee wat jy verdien.