Job 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy betyds tot God wil soek en jou smeking tot die Almagtige wil doen;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar as jy na God roep en die Almagtige vra om genade aan jou te bewys;
Afrikaans 1933/1953 As jy na God soek en die Almagtige om genade smeek,
Afrikaans 1983 As jy na die wil van God vra en die Almagtige om genade smeek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy self God egter ywerig soek en by die Almagtige pleit;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet vir God, die Almagtige, vra om genadig te wees vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra wat God wil hê jy moet doen en pleit by Hom om sag met jou te werk.