Job 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verdraai God die oordeel? of verdraai die Almagtige die reg?
Afrikaans (NLV) 2011 Verdraai God die reg? Verdraai die Almagtige wat reg is?
Afrikaans 1933/1953 Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk?
Afrikaans 1983 Sal God die reg verdraai, sal die Almagtige verdraai wat reg is?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal God die reg verdraai, of sal die Almagtige geregtigheid verdraai?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God, die Almagtige, doen net wat reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal mos nie dinge verdraai wat volgens die wet is nie. Niemand is so magtig soos die Here nie. Hy doen wat reg is.