Job 8:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat jou haat, sal met skande beklee word; en die woonplek van die goddelose sal tot niet gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié wat jou haat, sal beskaamd staan. Die tent van die bose mens sal vernietig word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose -- weg is dit! |
| Afrikaans 1983 | Dié wat jou haat, sal met smaad bedek word; van die goddeloses bly daar niks oor nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wat jou haat, sal met skande bedek wees; en die tentwoning van die goddeloses sal nie meer daar wees nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal sleg gaan met die mense wat vir jou haat, die huis van mense wat verkeerd doen, sal nie bly staan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal die mense wat jou haat in die skande laat kom. Daar sal niks van hierdie slegte mense se blyplekke oorbly nie.” |