Job 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat Hy jou mond met gelag vul en jou lippe met gejuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal jou weer met vrolikheid vul en jou laat uitroep van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig, |
| Afrikaans 1983 | Hy sal jou weer vreugde gee, jou van blydskap laat jubel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal weer jou mond vul met gelag, jou lippe met 'n vreugdekreet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal jou weer gelukkig maak, Hy sal jou laat sing omdat jy bly is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job, Hy sal jou weer laat lag en uitroep van blydskap. |