Job 8:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, God sal 'n volmaakte man nie verstoot nie, en Hy sal die kwaaddoeners nie help nie;
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar kyk: God verwerp nooit ’n mens wat opreg voor Hom leef nie. So laat Hy dit nie goed gaan met die kwaaddoener nie.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.
Afrikaans 1983 “God verwerp nooit die opregte nie en staan ook nie dié by wat onreg doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, God verwerp nie iemand wat onberispelik optree nie; Hy versterk nie die hand van kwaaddoeners nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet weet, God sal nie 'n mens los wat heeltemal reg doen nie, en Hy sal nie slegte mense help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder sê Bildad: “Die Here sal nie onskuldige mense wegstoot nie. Maar Hy sal beslis nie kwaaddoeners help nie.