Job 8:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, dit is die vreugde van sy weg, en uit die aarde sal ander uitspruit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis die einde van sy lewe. Ander groei in sy plek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit! |
| Afrikaans 1983 | So kom hy tot sy einde en in sy plek kom daar 'n ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit is die vreugde van sy lewenspad, en uit die grond spruit daar 'n ander een. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het min gehad waaroor hy bly kon wees, en daar groei ander plante uit die grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die enigste blydskap wat mense het wat hulle nie aan God steur nie, is dat ander ná hulle in hulle plek sal kom.” |