Job 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hy hom uit sy plek uitroei, sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar wanneer dit uit sy plek uitgetrek is, mis niemand dit nie.
Afrikaans 1933/1953 As Hy hom vernietig uit sy plek, sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie.
Afrikaans 1983 Maar as iemand hom uitroei, is daar niks van hom oor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As hy uit sy plek gepluk word, verloën sy plek hom met, ‘Ek het jou nie gesien nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar wanneer iemand die plant uittrek, dan sê die mense: ‘Ons het die plant nooit gesien nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar as hierdie plant uitgetrek word, sal niemand eens onthou dat daar so ’n plant was nie.