Job 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy wortels is om die hoop gewikkel, en hy sien die plek van klippe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wortels groei deur klippe sodat dit stewig staan tussen rotse. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy wortels is gevleg oor 'n hoop klippe heen, 'n kliphuis deurboor hy. |
| Afrikaans 1983 | hy vleg sy wortels om die klippe, en klou vas aan die klipmuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy wortels raak vervleg met kliphope, hy is op die uitkyk vir 'n tuiste van klip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en sy wortels gaan tussen hope klippe in, dit groei vas aan die klippe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wortels boor tussen die klippe en rotse in sodat dit goed kan vashou. |