Job 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is groen voor die son, en sy tak skiet uit in sy tuin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle lyk soos ’n welige struik in die son. Sy takke sprei uit oor die hele tuin. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin. |
| Afrikaans 1983 | Hy is soos 'n welige plant in die son: hy rank oral oor die tuin, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is 'n plant vol sap in die son, sy ranke brei uit deur sy tuin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is soos 'n jong plant in die son. Die plant se blare hang oor die tuin, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is soos ’n plant wat goed groei in die son. Die wortels van die plant sprei oor die hele tuin uit. |