Job 8:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So is die paaie van almal wat God vergeet; en die hoop van die huigelaar sal vergaan.
Afrikaans (NLV) 2011 So gaan dit met iemand wat vergeet van God. Die verwagting van die goddelose kom tot niks.
Afrikaans 1933/1953 So gaan dit met almal wat God vergeet, en so vergaan die verwagting van die goddelose;
Afrikaans 1983 “So gaan dit met hulle wat vir God vergeet. Daar is geen hoop vir die godlose nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So loop die paaie van almal wat van God vergeet: Die hoop van die godloses gaan tot niet –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So gaan dit met 'n mens wat vir God vergeet. 'n Mens wat nie vir God wil dien nie, kan niks hoop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dieselfde gebeur met mense wat van God vergeet. Vir hierdie mense wat hulle nie aan God steur nie, is daar nie ’n stukkie hoop oor nie.