Job 8:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl dit nog in sy groenheid is en nie afgekap is nie, verdor dit voor enige ander kruie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As dit nog te jonk is om gesny te word, verdroog dit vinniger as gras. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nog is dit in sy volle groei -- sonder dat dit afgepluk word -- dan verdor dit voor al die ander gras. |
| Afrikaans 1983 | Dit spruit wel uit, maar dit is nog nie eers afgesny nie, dan verdroog dit al vinniger as enige ander soort gras.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is nog besig om te groei, is nog nie gesny nie, dan verwelk dit al – voor al die ander grasse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daar nie water is nie, dan word die riete droog voordat die gras droog word, die riete word droog voordat dit groot is, voordat 'n mens dit kan afsny. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle blom nog en kan nog nie eens afgesny word nie, dan verlep hulle al. |