Job 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hulle jou nie leer en jou dit vertel en woorde uit hul hart uitspreek nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat voor ons geleef het, sal ons leer, uit die wysheid van vorige geslagte sal hulle ons onderrig.
Afrikaans 1933/1953 sal hulle jou nie leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie?
Afrikaans 1983 Leer uit wat jou voorgeslag gesê het. Hulle het met insig verklaar:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal húlle jou nie onderrig nie, met jou praat nie, uit hulle harte argumente aanvoer nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ouer mense sal vir jou leer, hulle sal vir jou sê wat hulle weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar jy kan iets leer by die mense wat voor jou geleef het. Hulle sal jou raad gee uit alles wat hulle al gesien en beleef het.”