Job 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord Bildad, die Suhiet, en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Bildad die Suagiet het Job geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983 Toe sê Bildad die Suagiet:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bildad uit Suag het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bildad van die land Suag het begin praat. Hy het vir Job gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bildad, wat van Suag af kom, het Job geantwoord: