Job 7:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die wolk verteer en verdwyn, so sal hy wat in die doderyk neerdaal, nie meer opkom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Net soos ’n wolk verdamp en verdwyn, so kom niemand weer terug uit die graf nie.
Afrikaans 1933/1953 Die wolk verdwyn en gaan heen -- so kom hy nie weer op wat na die doderyk neerdaal nie.
Afrikaans 1983 Soos 'n wolk weggaan en verdwyn, so gaan 'n mens dood en kom nie terug nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Wolk raak tot niet en gaan weg; so is iemand wat na die •doderyk afdaal – hy kom nie weer na bo nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “'n Wolk word kleiner en dit verdwyn. So verdwyn iemand wat sterf, hy kom nie op uit die doderyk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Wolkie raak so geleidelik weg en verdwyn dan heeltemal. Net so sal ’n mens wees wat doodgaan en nie weer terugkom nie.