Job 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oog van hom wat my gesien het, sal my nie meer sien nie; u oë is op my, en ek is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U sien my nou nog, maar nie meer vir lank nie. Terwyl U na my kyk, is ek weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die oog van hom wat my sien, sal my nie meer aanskou nie. U oë is op my -- en ek is daar nie! |
| Afrikaans 1983 | Die oë wat my nou sien, sal my nie weer sien nie: U sal nog so na my kyk, dan is ek nie meer daar nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oog van die Een wat na my kyk, sal my nie sien nie. U oë sal op my gerig wees, maar ek sal nie daar wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die oë wat my nou sien, sal my nie weer sien nie. Terwyl julle kyk na my, sal ek skielik nie meer daar wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sien my nou net vir ’n klein rukkie. Terwyl U nog so na my sal kyk, sal ek net skielik nie meer daar wees nie. |