Job 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My dae is vinniger as 'n wewerswa, en is sonder hoop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My dae gaan vinniger verby as ’n wewerspoel. Hulle eindig sonder enige hoop. |
| Afrikaans 1933/1953 | My dae is vinniger as 'n wewerspoel en verdwyn sonder verwagting. |
| Afrikaans 1983 | My dae loop vinnig soos 'n wewerspoel, die draad raak gou op. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My dae is vinniger as 'n wewersklos – dit kom tot 'n einde sonder hoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My dae gaan vinniger verby as 'n wewerspoel, my lewe is amper verby, ek kan niks hoop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het vir die Here gesê: “Daar is nie hoop vir my nie. My lewe gaan vinniger verby as wat die spoel in ’n weefraam heen en weer beweeg. |