Job 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is ek gemaak om maande van nietigheid in besit te neem, en vermoeiende nagte word vir my bestem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So bestaan my maande uit swaarkry. Nagte vol smart is my deel. |
| Afrikaans 1933/1953 | so het ek erfgenaam geword van maande van teleurstelling en is nagte van moeite vir my bestem. |
| Afrikaans 1983 | So bring ek my maande deur met swaarkry, my nagte is net smart. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het leë maande my erfdeel geword, en is nagte van teenspoed aan my toegewys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het God vir my ook maande en nagte lank laat swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir baie maande al het ek niks om voor te lewe nie. Ek worstel baie nagte van swaarkry deur. |