Job 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe lank sal U nie van my af weggaan en my nie laat staan totdat ek my spoeg verslind het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoekom laat U my nie alleen nie, los U my nie uit nie, al is dit net vir ’n oomblik?*
Afrikaans 1933/1953 Hoe lank sal U nie van my af wegkyk nie, my nie laat staan nie, totdat ek my speeksel insluk?
Afrikaans 1983 Wil U nie van my af wegkyk en my 'n oomblikkie laat asem skep nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe lank nog gaan U nie van my af wegkyk nie, gaan U my nie alleen laat nie – net tot ek my speeksel ingesluk het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom kyk U nie weg van my nie, hoekom los U nie vir my nie? Gee vir my tyd sodat ek my spoeg kan insluk!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U kyk nie eens vir ’n klein rukkie van my af weg nie. Hoekom gee U my nie net ’n kans om asem te skep nie?