Job 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dat jy hom elke oggend moet besoek en hom elke oomblik moet beproef? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want U beproef ons elke môre en toets ons elke oomblik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dat U hom elke môre soek, elke oomblik hom op die proef stel? |
| Afrikaans 1983 | dat U hom van dag tot dag toets, hom van oomblik tot oomblik op die proef stel? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hom elke môre besoek, hom elke oomblik toets? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom kyk U elke dag wat hy doen, hoekom hou U aan om hom te toets? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U kyk elke môre hoe dit met hulle gaan. U toets ook die mens elke oomblik van die dag. |