Job 7:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat is die mens, dat U hom groot maak? en dat jy jou hart op hom sou rig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat is die mens dat U so baie aandag aan hom bestee, so baie aan hom dink? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat is die mens, dat U hom so hoog stel en dat U op hom ag gee? |
| Afrikaans 1983 | “Wat is die mens dat U soveel van hom maak, dat U hom so op die hart dra, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wat is 'n sterfling, dat U hom so belangrik ag, dat U aan hom aandag gee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom is 'n mens vir U belangrik, hoekom dink U aan hom? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Here, waarom is mense so belangrik vir U? U doen so baie moeite met hulle. |