Job 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek verafsku dit; Ek sou nie altyd lewe nie: laat my staan; want my dae is nietigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek haat my lewe! Ek wil nie meer lewe nie. Laat my alleen vir die paar dae wat vir my oorbly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek verfoei my lewe. Nie vir altyd sal ek lewe nie: laat my met rus, want my dae is nietigheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil nie meer nie, ek sal tog nie vir altyd lewe nie; laat my staan; my lewe is niks meer werd nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek gee oor; ek sal nie vir altyd leef nie. Laat my met rus, want my dae is net 'n asemteug! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek haat dit om so te lewe, ek wil nie aanhou lewe nie. U moet my los, my lewe is nie soos dit moet wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek haat my lewe. Ek gaan tog nie vir altyd lewe nie. Laat my tog net alleen. My lewe maak nie meer sin nie. |