Job 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat my siel die verwurging verkies en die dood liewer as my lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sou liewer dat iemand my verwurg, dat ek sterf eerder as om so aan te gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat ek die verwurging verkies, die dood meer as hierdie geraamte van my. |
| Afrikaans 1983 | sodat ek eerder verwurg en dood sou wou wees as om te lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat ek versmoring verkies, die dood verkies bo hierdie liggaam van my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal vir my beter wees wanneer iemand my verwurg. Dit is beter vir my om dood te wees as om so te lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was so erg dat ek sou verkies het dat iemand my verwurg. Ek sou liewer wou doodgaan as om langer so in my liggaam te bly leef. |