Job 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan maak U my bang met drome en verskrik my deur gesigte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dan ontstel U my met drome en verskrik my met visioene. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan verskrik U my deur drome en ontstel my deur gesigte, |
| Afrikaans 1983 | dan verskrik U my in my drome, en oorval U my met nagmerries, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan verskrik U my deur drome, deur naggesigte ontstel U my, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan laat U my skrik vir die dinge wat ek droom, dan laat U my bang word vir die dinge wat ek sien wanneer ek droom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar U het vir my drome gegee wat my banggemaak het. U het my verskriklike goed laat sien wat my nagmerries gegee het. |