Job 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek sê: My bed sal my troos, my bed sal my klag verlig;
Afrikaans (NLV) 2011 Nes ek dink: ‘My bed sal my vertroos, in my slaap sal ek van my smarte vergeet,’
Afrikaans 1933/1953 As ek sê: My bed sal my troos, my slaapplek sal my klagte help dra,
Afrikaans 1983 As ek dink dat my bed my sal troos of dat ek verligting van die pyn sal kry as ek lê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek dink my slaapbank sal my troos, my slaapplek sal my klagte help verlig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek dink dat dit beter sal gaan met my as ek op my bed gaan lê, en dat ek dan nie so sleg sal voel nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek gedink het dat ek kon gaan lê het en dat my bed my sou troos, het ek dit mis gehad. Ek het gedink dat ek my ellende sou kon vergeet as ek slaap.