Job 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is ek 'n see of 'n walvis, dat U oor my wag?
Afrikaans (NLV) 2011 Is ek ’n seegod of ’n seemonster dat U my so oppas?
Afrikaans 1933/1953 Is ek 'n see, of 'n groot seedier, dat U 'n wag teen my opstel?
Afrikaans 1983 Is ek dan die see dat U my aan bande wil lê, of 'n seemonster dat U my laat bewaak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is ek die see of 'n seemonster, dat U 'n wag oor my aanstel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is ek regtig so gevaarlik soos die see of soos 'n watermonster? Ek vra dit, want U staan wag by my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Is ek soos ’n see of ’n seemonster dat U iemand aanstel om my op te pas?