Job 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie meer na sy huis terugkeer nie, en sy woonplek sal hom nie meer ken nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is vir altyd weg van hulle huis af en hulle woning sien hulle nie weer nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal nie meer teruggaan na sy huis nie, en sy plek sal hom nie meer ken nie.
Afrikaans 1983 hy kom nooit terug na sy huis toe nie, en sy plek is vir altyd leeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy keer nie weer terug na sy huis nie; sy plek ken hom nie meer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy kom nie terug na sy huis nie, die mense van sy woonplek onthou hom nie meer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So ’n mens is vir altyd van sy huis af weg. Almal wat hom vroeër geken het, sal van hom vergeet.”