Job 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag dat ek my versoek sou ontvang; en dat God my die ding sal gee waarna ek smag! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ag, as my versoek maar toegestaan word dat God sal gee waarvoor ek hoop! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee! |
| Afrikaans 1983 | Ag, mag my gebed verhoor word, mag God vir my gee wat ek begeer: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ag, as my wens tog maar vervul word! Mag God dit gee waarvoor ek hoop – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek wens dat God vir my sal gee wat ek vra, ek wens dat Hy sal doen wat ek wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het verder gepraat: “Ag, as ek maar kan kry wat ek vra. Ek wens so dat God sal gee wat ek met my hele hart begeer! |