Job 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dinge wat my siel geweier het om aan te raak, is soos my bedroefde vleis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My eetlus verdwyn as ek dit sien. Ek word naar as ek dit moet eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | My siel weier om dit aan te raak; dit is net soos my walglike spys. |
| Afrikaans 1983 | “Ek raak nie aan sulke kos nie, dit maak my siek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My keel wil dit nie afsluk nie. Ek het 'n afkeer daarvan, asof dit onrein kos vir my is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal dit nie eet nie, dit is kos wat my siek sal maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sit nie my mond aan sulke kos nie. Dit maak my siek!” |