Job 6:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan dit wat onsmaaklik is sonder sout geëet word? of is daar enige smaak in die wit van 'n eier? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eet ’n mens smaaklose kos sonder sout, of iets so smaakloos soos die wit van ’n eier? |
| Afrikaans 1933/1953 | Word iets wat laf is, sonder sout geëet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier? |
| Afrikaans 1983 | Eet 'n mens smaaklose kos, kos sonder sout? Het die wit van 'n eier enige smaak? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word smaaklose kos sonder sout geëet, of is daar smaak in die slym van heemswortel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens eet nie kos sonder sout nie, die wit van 'n eier smaak nie lekker nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En mense kla as daar nie sout in die kos is nie en dit smaakloos is. Die wit van ’n ongekookte eier is ook nie eetbaar nie. Dit is sleg! |