Job 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Braap die wilde-esel as hy gras het? of die bees laat sak oor sy voer? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wildedonkies balk as hulle geen groen gras kry nie, en beeste bulk as daar nie voer is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Balk die wilde-esel by die grasspruitjies? Of bulk 'n bees by sy voer? |
| Afrikaans 1983 | Balk 'n wildedonkie as hy by gras kom? Bulk 'n bees by sy voer? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Balk 'n wilde donkie by groen gras, of bulk 'n bees by sy voer? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Wildedonkie balk nie wanneer hy gras het om te eet nie, 'n bees bulk nie by sy kos nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê my, het ek die reg om ongelukkig te voel? ’n Donkie balk as hy nie gras het om te eet nie. ’n Bees bulk ook as daar nie voer in die krip is nie. |