Job 6:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is daar ongeregtigheid op my tong? kan my smaak nie perverse dinge onderskei nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dink julle ek lieg? Ken ek nie die verskil tussen reg en verkeerd nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Is daar onreg op my tong? Of kan my verhemelte nie die onheile onderskei nie? |
| Afrikaans 1983 | Het ek onreg gepleeg met wat ek gesê het, weet ek nie wat 'n ramp is nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is daar op my tong enige onreg? Of kan my verhemelte nie rampspoed eien nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het ek verkeerde dinge gesê? Dink julle ek het nog nie swaargekry nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink julle ek praat nie die waarheid nie? Weet julle, ek weet wat die verskil tussen reg en verkeerd is.” |