Job 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want nou sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde verslind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sou dit swaarder weeg as al die sand van die see. Daarom het ek blindweg gepraat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam. |
| Afrikaans 1983 | sou dit swaarder weeg as die sand van die see. Daarom het ek nie gedink wat ek sê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want dan sou dit swaarder wees as die sand van die oseane. Daarom is my woorde ondeurdag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal dit swaarder wees as die sand by die see. Daarom het ek gepraat voordat ek goed gedink het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal dit swaarder weeg as al die sand van die see. Dit is hoekom ek so kras gepraat het. |